Tonalidad: A major
Verse 1
G
C
G
C
G
As ek lank genoeg op
een noot aanhou sal jy vir my kyk?
As ek aan en aan en aanhou
C
Moet ek opgaan na 'n hoër wysie?
G
Of laër as dit vir jou sal wys ek soek jou
D
Ek roep jou maar ek kry jou nie
Verse 2
Wegkruipertjie
C
Ek maak my oë toe en tel tot tien ek
Kyk om die bos of ek jou nie sien nie
G
Ek krap my kop as jou spore wegraak
C
G
Want waar dit stop is so reg by my hart
Verse 3
C
Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
G
En skielik hoor ek jou sê sy's myne
D
Een twee drie blok jou
Wegkruipertjie
C
G
Verse 4
C
G
As ek lank genoeg jou game
speel sal jy ophou met my mors?
As ek oor en oor en oor
D
my hart laat smag?
C
Gaan jy hoor as ek jou naam uitroep of?
G
Later eers my liefde soek jy kan nie
D
Ek sal nie so jy kry my nie
C
Wegkruipertjie
Verse 5
C
Ek maak my oë toe en tel tot tien ek
Kyk om die bos of ek jou nie sien nie
G
C
G
Ek krap my kop as jou spore wegraak
C
G
Want waar dit stop is so reg by my hart
Verse 6
C
Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
G
En skielik hoor ek jou sê sy's myne
D
Een twee drie blok jou
Wegkruipertjie
C
G
Verse 7
Kom uit kom uit kom
C
G
uit waarookal jy is
C
G
Sê my sê my bly jy nou altyd vermis?
C
G
Kom uit kom uit kom uit waarookal jy is
C
Ek soek jou roep jou kry jou nêrens nie
Verse 8
C
Ek maak my oë toe en tel tot tien ek
Kyk om die bos of ek jou nie sien nie
G
C
G
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Verse 9
Want waar dit stop is so reg by my hart
C
Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
G
En skielik hoor ek jou sê sy's myne
D
Een twee drie blok jou
Wegkruipertjie
C
G
Verse 10
Kom uit kom uit kom uit waarookal jy is
Sê my sê my
C
Wegkruipertjie
¿Qué te pareció la canción?
AfinadorE A D G B E
AcordesG C D
Más canciones de Kurt Darren
Descubre acordes para más canciones que tocar
Acordes populares a nivel mundial
Acordes y tablaturas más tocados entre todos los usuarios
Añadido recientemente
Acordes y tablaturas añadidos recientemente
