Tonalidad: D major
Intro 1
D
G
D
A
D
G
D
A
Verse 1
D
Tussen die donker geheime van die
G
D
nag speel die straattoebadoere
Konka-concerto’s vir die Suiderkruis,
A
Melkweg en Maan
D
Hartseer konsertinas vir die gloeikool-ballerinas
G
D
van die straattroebadoere
A
En die prinse van die boendoe,
D
die grammadoelaboendoe verlang
A
En die vure in hul oë wys waar die
D
Dixieland paradys hang
Verse 2
G
D
Stap saam deur Diagonaalstraat
A
D
Stap saam na waar die nagwagte praat
G
D
Stap saam waar die straattroebadoere
E
A
Oor verlange in hul hart sit en praat
Verse 3
D
Tussen die donker geheime van die nag speel
G
D
die straattoebadoere
Konka-concerto’s vir die Suiderkruis,
A
Melkweg en Maan
D
Hartseer konsertinas vir die gloeikool-ballerinas
G
D
van die straattroebadoere
A
En die prinse van die boendoe,
die grammadoelaboendoe verlang
D
A
En die vure in hul oë wys waar die
D
Dixieland paradys hang
Verse 4
G
D
Stap saam deur Diagonaalstraat
A
D
Stap saam na waar die nagwagte praat
G
D
Stap saam waar die straattroebadoere
E
A
Die twintigste eeu agterlaat
D
Interlude 1
G
D
A
D
G
D
Verse 5
G
D
Stap saam deur Diagonaalstraat
A
D
Stap saam na waar die nagwagte praat
G
D
Stap saam waar die straattroebadoere
E
A
Die twintigste eeu agterlaat
Outro 1
D
G
¿Qué te pareció la canción?
AfinadorE A D G B E
AcordesD G A E
Más canciones de Laurika Rauch
Descubre acordes para más canciones que tocar
Canciones relacionadas
Descubre acordes para más canciones que tocar
Acordes populares a nivel mundial
Acordes y tablaturas más tocados entre todos los usuarios
Añadido recientemente
Acordes y tablaturas añadidos recientemente
