Tonalidad: A major
Intro 1
G
D
G
Verse 1
G
Jy moet van my weg
gaan vir 'n lang tyd
D
Hoe kan ek jou vir altyd by my hou?
G
Ja almal weet dat niks ons twee kan skei nie,
C
G
D
jy leef hier binne my
En ek leef binne jou
G
Verse 2
G
Silwer maan, silwer maan,
D
silwer maan, ek is eensaam
Silwer maan, silwer maan,
G
silwer maan, moenie weg gaan
Silwer maan, silwer maan,
Am
C
silwer maan, ek moet voortgaan
G
D
Ek is so lief vir my dapper held
C
D
G
Ek is so lief vir jou
Interlude 1
G
D
G
Verse 3
G
Lank is hierdie dag want
ons neem afskeid
D
Skryf vir my 'n brief en dink aan my
G
Gee my weer jou glimlag en 'n soentjie,
C
G
D
ons liefde sal soos nou
Vir ewig voortbestaan
G
Verse 4
G
Silwer maan, silwer maan,
D
silwer maan, ek is eensaam
Silwer maan, silwer maan,
G
silwer maan, moenie weg gaan
Silwer maan, silwer maan,
Am
silwer maan, ek moet voortgaan
C
G
D
Ek is so lief vir my dapper held
C
D
G
Ek is so lief vir jou
Verse 5
G
D
Ek is so lief vir my dapper held
Ek is so lief vir jou
¿Qué te pareció la canción?
AfinadorE A D G B E
AcordesG D C Am
Acordes populares a nivel mundial
Acordes y tablaturas más tocados entre todos los usuarios
Añadido recientemente
Acordes y tablaturas añadidos recientemente
