Tonalidad: Eb major
Intro 1
D
Asus4
D
Bm
D
Gsus2
Verse 1
D
Rustig haal asem
Die ruit opgewasem
Asus4
D
Ek teken 'n hartjie
Asus4
daarteen
Verse 2
Bm
Ek wys na die prentjie
G
Ek hoef niks te sê nie
D
Gsus2
Jy weet hy behoort net aan een
Verse 3
Asus4
Sal jou warm hou
G
Bm
D
Soos die vuur wat hier in my brand
A
Sal nou net vir jou
G
Gsus2
G
Alles gee wat ek kan
Gsus2
Jy's my kalm voor die storm
Verse 4
D
Wat my rustig hou
Jy's die wal voor die dam waar ek
Asus4
Bm
al my liefde bêre vir jou
A
D
En al breek die wolke vloe
Gsus2
de uit die hemel
D
Bm
Sal ek nêrens anders heen
Asus4
Want my kalm voor die storm
A
Is wie voor my staan
D
Verse 5
Hou net jou oë toe
Terwyl ek vertel hoe
Asus4
Ek jou altyd veilig sal hou
Verse 6
Bm
Jy sê nie 'n woord nie
Jy weet jy behoort hier
Gsus2
Terwyl storms buite
G
Asus4
opbou (Ek sal jou)
Verse 7
Ek sal jou warm hou
Bm
Soos die vuur wat hier in my
brand (Ek sal jou)
A
Ek sal nou net vir jou
G
Gsus2
Alles gee wat ek kan
G
Jy's my kalm voor die storm
Verse 8
D
Wat my rustig hou
A
Jy's die wal voor die dam waar ek al
Asus4
A
Bm
my liefde bêre vir jou
A
D
En al breek die wolke vloe
Verse 9
G
Gsus2
de uit die hemel
G
D
Bm
Sal ek nêrens anders heen
A
Want my kalm voor die storm
Is wie voor my staan
D
Verse 10
A
Bm
Die strale brand
Asus4
Silwer kant
D
Gsus2
Om elke wolk se rand
Bm
Ek sien dit in jou oë
A
Verse 11
Asus4
A
G
Gsus2
Jy's my kalm voor die storm
G
D
Wat my rustig hou
Jy's die wal voor die dam waar ek
A
Bm
al my liefde bêre vir jou
D
En al breek die wolke vloe
Verse 12
G
de uit die hemel
D
Bm
Sal ek nêrens anders heen
A
Want my kalm voor die storm
Is wie voor my staan
G
Verse 13
D
A
Jy's die wal voor die dam waar ek al
Asus4
A
Bm
my liefde bêre vir jou
A
D
En al breek die wolke
G
vloede uit die hemel
D
Bm
Sal ek nêrens anders heen
Asus4
Want my kalm voor die storm
A
Is wie voor my staan
D
¿Qué te pareció la canción?
AfinadorE A D G B E
AcordesD Asus4 Bm Gsus2 G...
Más canciones de Tarryn Lamb
Descubre acordes para más canciones que tocar
Acordes populares a nivel mundial
Acordes y tablaturas más tocados entre todos los usuarios
Añadido recientemente
Acordes y tablaturas añadidos recientemente
