Tonalidad: F# major
Verse 1
F#
Ek doen net wat jy sê
D#m
Net wat jy wil hoor
Dis hoe jy my toor
B
En wat jy reg kry
F#
C#
En deur dit als is jy nie by my
F#
C#
En kan jy
Verse 2
F#
sien
Hoe ek vir jou val
D#m
Hoe ek vir jou wil
Wees wat jy wil hê
B
Kan jy nie hoor nie (Hoor nie, hoor nie)
F#
G#m
B
C#
Ek wens ek kon net vir jou sê
Verse 3
F#
As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
B
C#
Ek het jou klaar verloor (Klaar verloor)
Met elke kyk gee jy my hoop,
en daarom glo ek elke woord
B
F#
Ek trek die kortste loot (Korste loot)
As jy kan sê wat jy bedoel,
en wat jy eintlik vir my voel
B
Sou dit nie nodig wees nie
'om my brein te spoel'
F#
C#
Dat as die een wat jy wil hê
F#
Jou nie wil hê nie (Hê nie, hê nie)
Verse 4
F#
Wil jy hoor wat ek sê
D#m
Of wat ek wil hê
Of speel jy die fool
B
Jy hou my buite
F#
C#
En deur dit als voel jy niks vir my
Verse 5
F#
Maar jy sal sien
Ek gee nie so gou
D#m
Op, smokkel met jou
Kop, Ek wil jou hê
C#
B
Ek wou nog altyd (Altyd, altyd)
F#
G#m
B
C#
Net hoor hoe jy dit vir my sê
Verse 6
F#
As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
B
Ek het jou klaar verloor
C#
(Klaar verloor)
Met elke kyk gee jy my hoop,
en daarom glo ek elke woord
B
F#
Ek trek die kortste loot (Korste loot)
As jy kan sê wat jy bedoel,
C#
F#
en wat jy eintlik vir my voel
B
Sou dit nie nodig wees nie
'om my brein te spoel'
F#
C#
Dat as die een wat jy wil hê
F#
Jou nie wil hê nie
Verse 7
F#
Jy sê dis wat ek soek
D#m
Try elke trick in die boek
Druk jou in 'n hoek
D#
D#m
B
Ek wil nie hoor nie
F#
En vir daai rede
C#
Moet ek maar voel
F#
Want ek wil hê, wat elke girl ook wil hê
D#m
Net iemand wat sê
Dat sy is die een
C#
B
Maar dis nie jy nie (Jy nie, jy nie)
G#m
B
C#
Ek wens ek kon dit vir jou sê
Verse 8
G#
As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
C#
Ek het jou klaar verloor
D#
(Klaar verloor)
Met elke kyk gee jy my hoop,
en daarom glo ek elke woord
C#
G#
Ek trek die kortste loot (Kortste loot)
As jy kan sê wat jy bedoel,
en wat jy eintlik vir my voel
C#
Sou dit nie nodig wees nie
om my brein te spoel
Ab
Eb
Ebsus4
Eb
Dat as die een wat jy wil hê
Ab
Jou nie wil hê nie (Hê nie, hê nie)
Verse 9
Ab
As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
Db
Eb
Ek het jou klaar verloor (Klaar verloor)
Met elke kyk gee jy my hoop,
en daarom glo ek elke woord
Db
Ab
Ek trek die kortste loot (Korste loot)
As jy kan sê wat jy bedoel,
en wat jy eintlik vir my voel
Db
Sou dit nie nodig wees nie
om my brein te spoel
Ab
Eb
Dat as die een wat jy wil hê
G#
Jou nie wil hê nie (Hê nie, hê nie)
Verse 10
G#
Dat as die een wat jy wil hê
Jou nie wil hê nie
¿Qué te pareció la canción?
Necesitas para dejar una calificación.
AfinadorE A D G B E
AcordesF# D#m B C# G#m...
Acordes populares a nivel mundial
Acordes y tablaturas más tocados entre todos los usuarios
Añadido recientemente
Acordes y tablaturas añadidos recientemente