Tonalidad: G major•
Intro 1
G
C
G
D
C
D
G
C
G
C
D
G
D
Dis begrafnistyd in Zee
Verse 1
G
rust,
D
C
ons oom Willem is toe heen
Dm
D
Voor die takkantoor van die ondernemer
C
G
staan 'n hordes spul en ween
Dis begrafnistyd in Zeerust en die
C
stoet stap stadig aan
D
Na die moederkerk in Kerkstraat
C
D
G
selfs die as boy knip 'n traan
Verse 2
G
En die diens is so langdradig,
D
C
elke sitplek vol gepak
D
Die vrouens met gehuilde oë en die
C
G
mans se gesigte strak
En ons hoor weer van sy dade,
C
'n staatsman vir die uur
D
Sy liefde vir sy vaderland,
C
D
sy volk en sy kultuur
G
C
D
G
C
Verse 3
G
C
D
G
Dis begrafnistyd in
C
Zeerust en die diens staan einde toe
D
Dominee sê og, stof tot stof,
C
G
aanstap begrafplaas toe
Net toe roep 'n stem van agter van
C
oom Willem se prokureur
D
Ah-nee-a, sy testament moet eers oopgemaak word,
C
D
G
so wou oom Willem dit mos laat gebeur
Verse 4
G
Die begrafnis stoet in Zeerust
C
almal tot in murg is deur
D
Maar die wetsman hou hom by sy punt,
C
G
dis wettig en so gaan dit gebeur
En hy hou summier die brief
C
omhoog en lees dat almal hoor
D
'n Skokte stilte trek net soos 'n
C
D
G
C
velbrand oor elke oor
D
G
En so skryf oom Willem
Verse 5
Wag net 'n bietjie liewe
C
G
vrinne hier van my
D
Gaan gou eers na die stadsaal
C
G
vir 'n opskop boere party
Ek wil nie trane sien of hoor
C
A
nie, wees vrolik en wees bly
D
Vier fees en hou makietie en
C
D
dink dan so aan my
G
C
Verse 6
G
C
D
G
Dis begrafnistyd in Zeerust,
C
opgewekte stoet stap fris
D
En vrolik hop oom Willem saam
C
G
en glimlag in sy kis
By die stadsaal daar in Zeerust
C
is die pannekoek al klaar
D
Koeksisters en die gemmerbier,
C
D
G
D
A
D
ko sertina en die kitaar
Verse 7
D
A
D
G
Wag net 'n bietjie liewe
D
vrinne hier van my
G
A
D
A
D
G
Gaan gou eers na die stad
C
G
D
C
G
saal vir 'n opskop boere party
C
Ek wil nie trane sien of hoor nie,
A
D
C
D
G
wees vrolik en wees bly
D
A
D
A
D
G
Vier fees en hou makietie
D
G
A
D
A
D
en dink dan so aan my
¿Qué te pareció la canción?
Necesitas para dejar una calificación.
AfinadorE A D G B E
AcordesG C D Dm A
Acordes populares a nivel mundial
Acordes y tablaturas más tocados entre todos los usuarios
Añadido recientemente
Acordes y tablaturas añadidos recientemente
