Tonalidad: C major•
Intro 1
C
F
G
C
F
G
C
Verse 1
kerm al sy verlange
F
C
In die hande van ou Silver de Lange
Hy't gespeel van die liefde,
F
C
maar hy was 'n eensame man
G
Verse 2
C
Ja, ou Silver hy't die pad alleen geloop
F
C
En gedwaal soos net 'n swerwer kan
Dalk 'n bottel in die hand om
G
F
die wêreld se skerpkant
Verse 3
C
Dis 'n geleende konsertina
vir 'n arm man
F
C
Wat kon speel beter as 'n an der kan
As die Vyf-Dagbrekers op die
F
C
G
radio grammofoon speel
Verse 4
C
O, dan wonder ek baie oor jou Silver
F
C
Daar's so baie wat ons twee kon deel
Maar die konsertina's
G
nou jou weduwee
F
C
En jou hande het afgetree
Verse 5
F
G
O, speel hom, Silver, speel hom weer
C
F
Speel hom Silver, nog 'n keer
C
F
G
F
En die konsertina kerm verlange in die hande van Silver,
G
C
Silver de Lange
Interlude 1
C
F
G
C
F
G
C
Verse 6
C
En kom die paaie van die ou musikante
F
C
By die kruising van die hemel se rante
En 'n man hoef nie meer vir 'n
F
C
G
sjieling op 'n dag te speel
Verse 7
C
En ek wonder hoe baie, baie harte
F
C
Het ou Silver in sy lewe gesteel
Maar die konsertina's
F
C
Hy't sy hart net vir haar gegee
Verse 8
C
En watter vrou het gekyk in jou oë se blou
F
As jou vingers om die
C
wheatstone se note vou
F
Wie't die hartseer man teen
C
haar bors getroos
G
Verse 9
C
Ja, die wê reld's nog
dieselfde ou Silver
F
C
Hy's hard en hy's voos en hy's boos
G
Het jy alleen gespeel en musiek gemaak
F
C
Toe jou hande aan die stilte raak
Verse 10
F
G
C
O, speel hom, Silver, speel hom weer
F
Speel hom Silver, nog 'n keer
C
F
G
F
En die konsertina kerm verlange in die hande van Silver,
G
C
Silver de Lange
Interlude 2
C
F
G
C
F
G
C
Verse 11
F
G
O, speel hom, Silver, speel hom weer
C
F
Speel hom Silver, nog 'n keer
C
F
G
F
G
C
En die konsertina kerm verlange in die hande van Silver,
F
G
C
Silver de Lange
Outro 1
F
G
C
¿Qué te pareció la canción?
Necesitas para dejar una calificación.
AfinadorE A D G B E
AcordesC F G
Acordes populares a nivel mundial
Acordes y tablaturas más tocados entre todos los usuarios
Añadido recientemente
Acordes y tablaturas añadidos recientemente
